Local newsNews

Sonéll se eerste boek, Karoo Vryheid, in sagteband beskikbaar

Die voorsmakie vir boekwurms is die verhaal van die hoofkarakter, Ester, wat ’n baie moeilike lewe agter die rug het met ’n alkoholisma wat daaraan dood is en ’n pa wat soos mis voor die son verdwyn het.

Sonéll van Niekerk, ’n Standertonner, se eerste boek Karoo Vryheid het die lig gesien.

Die voorsmakie vir boekwurms is die verhaal van die hoofkarakter, Ester, wat ’n baie moeilike lewe agter die rug het met ’n alkoholisma wat daaraan dood is en ’n pa wat soos mis voor die son verdwyn het.

Ester is toe deur die huishulp, Jane, grootgemaak.

Vir meer, lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button