Local newsNews
Jaap Horn wen die November-kompetisie van die Highveld Bass Masters
Die swartbaars was blykbaar maar skaars en taai om aan die aas te knibbel.

Jaap Horn het die swaarste vis van 2,25 kg gevang en is ook as die wenner aangewys met vyf visse van 5,65kg tydens die Highveld Bass Masters se November-naweekkompetisie by Heyshopedam.
Die swartbaars was blykbaar maar skaars en taai om aan die aas te knibbel.
Nico Brandt, ’n besoeker, het dié afdeling met een vis van 0,42 kg gewen.
Lees die volledige uitslae in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



