Local newsNews

M.O.T.H en Veterane herdenk oud-soldate

Die oggend - die elfde uur van die elfde dag van die elfde maand van 1918 het die wapenstilstand gekom.

Die ‘Memorable Order of Tin Hats’ (M.O.T.H.) en die Militêre Veterane van Standerton het op 11 November aan ’n kransleggingsseremonie op Secunda deelgeneem.

Wapenstilstandsdag word jaarliks op 11 November herdenk na die die beëindiging van vyandelikhede  tydens die Eerste Wêreldoorlog wat op Compiègne, Frankryk om 11vm onderteken is.

Die oggend – die 11de uur van die 11de dag van die 11de maand van 1918.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button