Local newsNews

Flytige Vinke-markdag samel geld in vir Silwerjare Tehuis vir Bejaardes

Die bestuur van die tehuis beplan om die verkopings op ’n gereelde basis aan te bied vir fondsinsameling vir die tehuis.

Die Flytige Vinke-markdag het Saterdag, 25 November gesorg vir pannekoek en genoeg ander eetgoed om die koue te verdryf by Silwerjare Tehuis vir Bejaardes.

Daar was onder andere babaklere, popklere, kombersies en tafellappies in brei- en hekelwerk.

Ander handgemaakte artikels soos speelgoed in helder kleure het ook die aandag getrek.

Die bestuur van die tehuis beplan om die verkopings op ’n gereelde basis aan te bied om geld vir die tehuis in te samel.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button