Local newsNews
NUUSFLITS: Jonkersdam-lapa buite Standerton brand af tot as
Volgens die eienaar, mnr. Thinus Bosse voel dit asof hy kan huil.

Die Jonkersdam-lapa het op 4 Desember afgebrand en die mense van Jonkersdam is verslae oor die gebeure.
Volgens die eienaar, mnr. Thinus Bosse, voel dit asof hy kan huil.
Dié lapa staan al vir meer as 30 jaar waarvan mnr. Bosse die afgelope ses jaar die eienaar is.
Dit is die eerste keer dat die gebou brand.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
Kyk die video hier:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



