Local newsNews

Kansa kan kankerlyers se lewe vergemaklik

Me. Natasha Philpott is Kansa se nuwe kommunikasie-mobiliseerder, fondsontwikkelaar en ondersteunende administratiewe beampte.

Me. Natasha Philpott is Kansa se nuwe kommunikasie-mobiliseerder, fondsontwikkelaar en ondersteunende administratiewe beampte.

Sy het in Augustus by Kansa begin werk.

Daar is egter ’n dieper betekenis oor waarom sy by Kansa aangesluit het.

 

Me. Philpott wil ander motiveer om meer van Kansa gebruik te maak en om by hulle te registreer.

Skakel Kansa Kosmos se Secunda tak by 017 631 2857.

Besoek ook hulle webwerf by www.cansa.org.za.

Lees die volledige artikel in die Ridge Times koerant op ons webtuiste hier.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button