Local newsNews
De Villiers-egpaar tree af na 30 jaar by Hoërskool Standerton
Mnr. Deon de Villiers se vakgebied was biologie waarin hy ’n meestersgraad het en soms was dit ook wiskunde, wetenskap en tegnologie.
Die De Villiers-egpaar het besluit om na 30 jaar in die onderwys by Hoërskool Standerton die tuig neer te lê.
Mnr. Deon de Villiers se vakgebied was biologie waarin hy ’n meestersgraad het en soms was dit ook wiskunde, wetenskap en tegnologie.
Me. Mimi de Villiers was ’n musiekonderwyser.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



