Local newsNews

NUUSFLITS: Tornado tussen Standerton en Amersfoort vasgevang

Hoewel vreemd vir dié gebied is dit egter nie ongewoon nie siende daar verlede jaar verskeie tornado’s en tregterwolke hul verskyning gemaak het.

’n Video-opname asook foto’s van ’n tornado wat in die Standerton-omgewing vandag, 11 Desember 2017, gewaar is, doen tans die ronde op sosiale media.

Daar is ook foto’s van die tornado in die rigting van Kaalspruit/Bloukop.

Hoewel vreemd vir dié gebied is dit egter nie ongewoon nie siende daar verlede jaar verskeie tornado’s en tregterwolke hul verskyning gemaak het.

SIEN OOK:

VIDEO – Tornado and funnel cloud appear near Standerton 

VIDEO – Massive tornado hits Belfast

Volgens verdere inskrywings op die Facebookblad Reënval in SA, het dié tornado in sekere gebiede, onder andere, Vaal Marina, skade aangerig.

’n Waarskuwing is uitgereik deur Mpumalanga Rampbestuur na ’n tornado by Vaal Marina deur is.

Die waarskuwing het daarop gedui dat die tornado oos is in die rigting van Heidelberg en dan na Secunda beweeg.

Volgens die boodskap was daar ’n storm met hael op pad.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button