Local newsNews
KYK HIER: Twee plaaswerkersgesinne dakloos na tornado buite Standerton tref
Van die sinkplate wat vir die dak gebruik is, is meer as 3km verder in die aangrensende boer se lande tussen die beeste gevind.

Twee plaaswerkersgesinne is dakloos gelaat na ’n tornado op 11 Desember op die plaas Villieria gewoed het.
Van die sinkplate wat vir die dak gebruik is, is meer as 3km verder in die aangrensende boer se lande tussen die beeste gevind.
Selfs die baksteenmure het meegegee.
Volgens mnr. Neil Grabe is daar plan gemaak vir tydelike huisvesting vir dié mense.
Kyk die video hier:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!