Local newsNews

Die wolk van die slaggatsage op Standerton het moontlik ’n silwer randjie

Die vrou het in haar blok, wat ‘n gedeelte van Kruger-, Coligny-, Leyds- en Vrystraat insluit, die inwoners genader en elkeen het ’n bydrae gemaak.

Die slaggatsage is ’n geselsie om elke braaivleisvuur werd en een vrou se plan het ’n werklikheid geword en slaggate word nou in vier strate in een blok herstel.

Die vrou het in haar blok, wat ‘n gedeelte van Kruger-, Coligny-, Leyds- en Vrystraat insluit, die inwoners genader en elkeen het ’n bydrae gemaak.

Met die opbrengs kon 71 sakke teer van 25kg elk aangekoop word.

In samewerking met die Lekwa Clean Up Crew (LCUC), het die Lekwa Munisipaliteit hulle werkers in die paaie-afdeling, asook die masjinerie, beskikbaar gestel.

Vir meer inligting, skakel me. Chantel Erasmus by 017 719 2543.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button