Local newsNews
KYK HIER: Morgenzon se paaie jaag inwoners die harnas in
Die slaggate is so groot en diep dat ’n bakkie daarin vasgeval het en uitgesleep moes word.

Morgenzon se paaie is beslis iets om oor huis toe te skryf, die slaggate het verlede Desember aan ’n bakkie-eienaar ’n storie besorg wat iemand dalk as ’n wolhaarstorie kan afmaak.
Die slaggate is so groot en diep dat ’n bakkie daarin vasgeval het en uitgesleep moes word.
Vele oproepe en klagtes val op dowe ore by die Lekwa Munisipaliteit volgens ’n inwoner op die dorp, mnr. Corné van Dijk.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
Kyk die video hier:


Foto’s: verskaf.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



