Local newsNews

VIDEO: Grootdraaidam bars uit sy nate

Grootdraaidam het die afgelope naweek oor die wal begin loop, ’n gesig wat wonderlik is om te sien omdat dele in die land gebuk onder die droogte gaan.

Grootdraaidam het die afgelope naweek oor die walle begin loop,  ’n gesig wat wonderlik is om te sien omdat dele in die land gebuk onder ’n droogte gaan.

Op 8 Januarie was die vlak 103.56 om 7vm, teen 11nm was dit 103,08%

Die 9de Januarie was dit om 7vm 102,57%.

Op 10 Januarie was die vlak op 102,53%.

Kyk hier na die video:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button