Local newsNews

Naomie Victor tree af ná 44 jaar diens as maatskaplike werker

Stigter van kinderhuis gaan nou tyd aan haar kleinkind bestee.

Me. Naomie Victor het onlangs, ná 44 jaar diens as maatskaplike werker, afgetree.

Sy het die afgelope 31 jaar by die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie gewerk en het sowat drie maande gelede die leisels as streekbestuurder in die Gert Sibande-streek aan me. Mari Louw oorgegee.

Me. Victor het op Germiston grootgeword en aan die Universiteit van Potchefstroom studeer waar sy ’n honneursgraad in maatskaplike werk verwerf het.

Sy het later ook  ’n diploma in meetinstrumente vir maatskaplike werk en gevorderde diplomas in arbeidsreg en huweliks- en gesinsreg verwerf.

Me. Victor het vir die gevangenisdiens begin werk en vinnig op die rangleer gevorder.

Sy was ’n kaptein toe sy bedank het.

 

Lees haar volledige storie in die Ridge Times koerant op ons webtuiste hier.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button