Past. Avon Browning, leraar van die Evander Herlewingsentrum publiseer eerste boek
Hy het dié boek binne agt maande geskryf en is reeds besig om aan sy tweede boek te werk.
Past. Avon Browning, leraar van die Evander Herlewingsentrum, se eerste boek, Die Heuningkoek, word binnekort bekendgestel.
Hy het dié boek binne agt maande geskryf en is reeds besig om aan sy tweede boek te werk.
Past. Browning het nege jaar gelede die Evander Herlewingsentrum begin in gehoorsaamheid aan die Here se opdrag aan hom.
Hy was ’n rebelse tiener en jongman voordat hy tot bekering gekom het.
Hy het as takelaar gewerk voordat hy homself as pastoor bekwaam het.
Vir meer inligting, skakel past. Browning by 083 660 8619 of me. Beryl Browning by 082 779 3453.
Lees die volledige artikel in die Echo koerant op ons webtuiste hier.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder
“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.




