Local newsNews
Trouklokke lui vir Pretorius egpaar
Die paartjie wat van Ermelo afkomstig is, vestig hul nou in Meyerton waar hul albei werksaam is.
Mnr. Dewald en me. Izanie Pretorius is onlangs in Meyerton in die huwelik bevestig.
Die paartjie wat van Ermelo afkomstig is, vestig hul nou in Meyerton waar hul albei werksaam is.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!