Local newsNews

Laer op baler veroorsaak brand op Plaas Darling

Volgens een van die plaaswerkers, mnr. Afred Dludlu, is die oorsaak van die brand glo weens ’n laer (bearing) op die baler wat gebreek het.

Digte rookwolke het die blou uit die lug gesmoor en die son soos ’n dowwe silhoeët laat voorkom na ’n brand op 16 Januarie op Plaas Darling ontstaan het.

Van die bale op die land het vlamgevat en vuur hemelwaarts gespoeg, terwyl boere en werkers moes rondskarrel om te blus wat te blus is en te keer dat die vuur bene kry.

Sien fotogalery HIER

Volgens een van die plaaswerkers, mnr. Afred Dludlu, is die oorsaak van die brand glo weens ’n laer (bearing) op die baler wat gebreek het.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button