Local newsNews

Zanel die Klompvoet-dogtertjie kan uiteindelik ook soos ander hardloop en speel

Zanel Schnepel (2) kan uiteindelik soos ander kinders van haar ouderdom rondloop en speel.

Zanel Schnepel (2) kan uiteindelik soos ander kinders van haar ouderdom rondloop en speel.

Sy is op 23 Januarie 2015 bykans ’n maand te vroeg gebore en is met klompvoete gebore.

Dit sou haar ouers bykans R20 000 kos om die operasie by ’n privaat hospitaal te laat doen.

Zanel moes die afgelope twee jaar gereeld nuwe gips en behandeling kry totdat haar ouers genoeg geld bymekaar kon maak vir die operasie.

 

Lees die volledige berig in die Ridge Times koerant op ons webtuiste hier.

Lees meer oor Zanel hier: Klompvoet-dogtertjie wil ook soos ander kan hardloop en speel

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

Zanel Schnepel (2) wil net rokkies dra vandat die gips permanent van haar bene af is.
Me. Estelle Swart (DA-raadslid) het vir Zanel nuwe skoene en rokkies gegee.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button