Local newsNews

PJ Pretorius van The Voice-faam beoog om vanjaar die Afrikaanse musiekmark te betree

Hy het verlede jaar as lofprysingsleier by die Kruik-gemeente bedank om aan die televisierondes van The Voice deel te neem en het tot by die Top 6 deurgedring.

Hy het reeds die eerste van drie Afrikaanse snitte, “Bruid van Goud”, opgeneem wat vanjaar uitgereik sal word.

Skaars ’n jaar het verloop sedert PJ ingeskryf het vir M-Net se werklikheidsreeks, The Voice, maar dit was lank genoeg vir hom om te besef hoe moeilik die musiebedryf werklik is.

Hy het verlede jaar as lofprysingsleier by die Kruik-gemeente bedank om aan die televisierondes van The Voice deel te neem en het na die Top 6 deurgedring.

Sedertdien het PJ opgetree waar hy ookal kon.

Lees die volledige artikel in die Ridge Times koerant op ons webtuiste hier.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

PJ Pretorius op die verhoog van The Voice.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button