Local newsNews

Drie voertuie in ongeluk in Kosmospark

Volgens ooggetuies het die betsuurder van die bakkie blykbaar nie gestop voordat hy na regs in Impalastraat wou draai nie.

’n Eienaar van ’n voertuig, was ’n uur na hy dit ontvang het, in ’n ongeluk betrokke op 19 Januarie in Kosmospark.

Volgens ooggetuies het die bestuurder van die bakkie blykbaar nie gestop voordat hy na regs in Impalastraat wou draai nie.

’n Derde voertuig is ook betrokke na die bakkie teen dié voertuig vas is.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button