Local newsNews

Secunda se vierling pak graad R aan

Die twee identiese dogtertjies en twee identiese seuntjies is op 19 Maart 2012 gebore toe me. Pool 31 weke swanger was.

Mnr. Cobus en me. Nina Pool het bykans ses jaar gelede ’n groot verrassing gekry toe hulle gehoor het hulle is swanger met ’n vierling, terwyl hul enigste ander kind 10 jaar oud was.

“Dit was ’n verskriklike groot verrassing vir ons,” het me. Pool gesê.

Toe sy ses weke swanger was, het dokters eers gesê sy verwag ’n drieling, maar het op nege weke gesê dit is ’n vierling.

Die twee identiese dogtertjies en twee identiese seuntjies is op 19 Maart 2012 gebore toe me. Pool 31 weke swanger was.

Die vier moes die eerste 72 dae van hul lewens in die neonatale-afdeling van die hospitaal deurbring.

Lees die volledige artikel in die Ridge Times koerant op ons webtuiste hier.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button