Local newsNews

Eerste dag van graad een kompetisiewenners aangekondig

Die wenners wie se foto's die meeste 'likes' op Facebook gekry het, stap weg met hande vol pryse.

Pryse

Eerste prys

  1. Naweek vir vier by Badplaas ter waarde van R5000 van Forever Resorts.
  2. R1000 kontant van Emines Evander.
  3. Geskenkbewys van Studio Shalom.
  4. Tupperware van Lien Venter.

Tweede prys

  1. Spa-dag van Fortis Hotel Evander.
  2. Elektriese tandeborsel en besoek aan Dr L Steyn.
  3. Tupperware van Lien Venter.
Derde prys
  1. Aktiwiteitboeke van DHL Secunda.
  2. Plastiektafel van Gani’s Furnitures.
  3. Tupperware van Lien Venter.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button