Local newsNews
Freda is ’n blokvrou by uitstek
Sy werk nou al 17 jaar by Alan se Slaghuis en volgens haar sal sy daar bly tot sy aftree omdat sy geen ander werk wil doen nie.

Me. Freda de Witt is al 28 jaar ’n blokvrou en haar kleintydondervinding op ’n plaas het tot ’n liefde daarvoor gelei.
Sy werk nou al 17 jaar by Alan se Slaghuis en volgens haar sal sy daar bly tot sy aftree omdat sy geen ander werk wil doen nie.
As enigste vrou wat deur die week vleis bewerk, maak sy deel uit van ’n blokspan van vyf mense, hoewel hulle in geheel ’n span van 16 mense is wat lekker saam werk.
Tydens die kuier by Freda was dit duidelik dat sy lief is vir mense en gesels wat haar geheim vir ’n gelukkige lewe by die werk is.
Lees haar volledige storie in the week se koerant.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



