Local newsNews

Militêre Veterane geniet keurige ontbyt

Mnr. Leon Hattingh, eenheidsammajoor, het tydens sy spreekbeurt 'n paradedrag aangehad om dié "step out" tuis te bring.

Die S.A. Weermagvereniging se Militêre Veterane se maandelikse vergadering is op 3 Februarie by Appledew Gastehuis gehou.

Die doel van die geleentheid is om kamaraderie onder veterane te bevorder.

Mnr. Jan Bezuidenhout, voorsitter van die Standerskop-eenheid, het die veterane en besoekers welkom geheet en lidmaatskapsertifikate aan nuwe lede oorhandig. Mnr. Bezuidenhout het ook melding van voorgenome projekte soos die hengeldag, spitbraai en gholfdag gemaak.

Mnr. Leon Hattingh, eenheidsammajoor, het tydens sy spreekbeurt ‘n paradedrag aangehad om dié “step out” tuis te bring.

 

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button