Local newsNews
Rotariërs bied geslaagde Bingo-aand aan by skouterrein
Hy het almal verseker dat die geld wat ingesamel word, in die gemeenskap teruggeploeg word.

Die Ermelo Rotariërs het verlede Vrydagaand ’n Bingo-aand by die Ermelo Skouterrein aangebied.
Die opkoms was goed en goeie pryse op die spel.
Volgens mnr. Ralph Griffiths, voorsitter, is bejaardes na Badplaas geneem, rolstoele voorsien aan twee mense onder andere die vrou wat se tone afgesny is en ’n hospitaalbed aan ’n terminaalsiekpasiënt geskenk met die opbrengs van vorige Bingo-aande.
Hy het almal verseker dat die geld wat ingesamel word, in die gemeenskap teruggeploeg word.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



