Local newsNews

Bloedbank is hard aan die werk by maandelikse vlooimark

Die plaaslike SANB moedig die gemeenskap aan om hulle gerus by Kerkstraat 10, Winkel 4 in die Jaunricvor Sentrum, te besoek.

Ermelo Bloedbank het skenkers op Saterdag, 3 Februarie tydens die maandelikse Crete Crazy vlooimark vriendelik ontvang.

Hulle waardeer elkeen se bydrae en moedig die gemeenskap aan om hulle gerus by Kerkstraat 10, Winkel 4 in die Jaunricvor Sentrum, te besoek.

Lees meer: Hoërskool Ermelo leerders red lewens deur bloed te skenk

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button