Local newsNews
Koue stop Relay for Life nie in Ligbron Akademie vir Tegnologie
Ten spyte van gure weer het die tweede Kansa Relay for Life verlede Vrydagaand op Ligbron Akademie vir Tegnologie se sportgronde plaasgevind.
Ten spyte van gure weer het die tweede Kansa Relay for Life verlede Vrydagaand op Ligbron Akademie vir Tegnologie se sportgronde plaasgevind.
Spanne het ingeskryf en die idee was dat daar vir 24 uur ’n verteenwoordiger van elke span op die baan sou wees.
Die ses kankeroorlewendes het die weer trotseer en twee keer voor die paviljoen verbygeloop tot groot applous van die mense op die paviljoen.
Kerse ter nagedagtenis aan diegene wat die stryd teen kanker verloor het, tans teen kanker veg en ook kanker oorleef het, is aangesteek.
Die organiseerders het almal bedank wat die geleentheid ondersteun het.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



