Local newsNews

Motorfietsryers van die Kwagga’s Motorfietsklub samel 31 95l bottels water in

Motorfietsryers van die Kwagga’s Motorfietsklub op Evander het 31 95l bottels water vir die waterprojek wat die Bikers Kerk en Our Place geloods het, ingesamel.

Motorfietsryers van die Kwagga’s Motorfietsklub op Evander het 31 95l bottels water vir die waterprojek wat die Bikers Kerk en Our Place geloods het, ingesamel.

Hier is me. Salomie Strydom, mnr. Shayne Smith en mnr. Koert Grobler by die Bulls Bar op Evander wat die versamelpunt van die water was.

Hulle het Oasis, die Bulls Bar en al die kliënte bedank wat tot die projek bygedra het.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button