Local newsNews
Begraafplaas op Standerton skoongemaak vir vermoorde boer se begrafnis
Mnr. Hans Meyer is op 16 Februarie doodgeskiet op die plaas Vogelvlei en sy begrafnis was op 23 Februarie op die dorp.
Die begraafplaas langs die skouterrein op Standerton se toestand was om die minste te sê, in ’n haglike toestand met gras en bossies wat bo die grafstene uitgetroon het.
Mnr. Hans Meyer is op 16 Februarie doodgeskiet op die plaas Vogelvlei en sy begrafnis was op 23 Februarie op die dorp.
Kyk hier: VIDEO: Begraafplaas skoongemaak vir vermoorde boer se begrafnis
Gemeenskapslede, ondernemings, boere van Standerton- en Charl Cilliers-distrik, AfriForum en Lekwa Clean Up Crew het ingespring en die begraafplaas is skoongemaak.














At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



