Local newsNews

VIDEO: Emosionele tonele by vermoorde boer se begrafnis op Standerton

Emosionele tonele het afgespeel toe die plaaswerkers hulle medelye aan die familie oorgedra het.

Mnr Hans Meyer (73) wat op 16 Februarie tydens ’n plaasaanval doodgeskiet is, is op 23 Februarie op Standerton begrawe.

Emosionele tonele het afgespeel toe die plaaswerkers hulle medelye aan die familie oorgedra het.

Kyk ook:  VIDEO: Begraafplaas skoongemaak vir vermoorde boer se begrafnis

’n Lied is gesing deur die plaaswerkers.

Die familie en vriende het na die begrafnis die dankdiens op Charl Cilliers in die NG-Kerk bygewoon.

Lees ook:  OPVOLG: Moordbeskuldiges in Hans Meyer-saak verskyn in Secunda-hof

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button