NewsSchools

Jacques Slabebert is nr. 2 in Mpumalanga

JJ-leerder is nr. 2 in Mpumalanga Tennis

Jacques Slabbert, ’n gr.7 leerder by Laerskool JJ van der Merwe, is onlangs verkies as die nr. 2 speler in die Mpumalanga-tennisspan.

Die Suid-Afrikaanse Skole Tenniskampioenskap vind einde April in Bloemfontein plaas.

Lees ook: Ermelo-atlete stel nuwe rekords

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button