NewsSchools

Ligbron se gr.8’s word as ware Liggies verwelkom

Die VLR-lede het elkeen se “liggie” aangesteek as simbool dat hulle nou deel is van die Liggie-gemeenskap.

Ligbron Akademie vir Tegnologie se gr. 8-leerders is Donderdagaand, 22 Februarie tydends die skool se baadjieseremonie as ware Liggies by die skool verwelkom.

Die VLR-lede het elkeen se “liggie” aangesteek as simbool dat hulle nou deel is van die Liggie-gemeenskap.

Lees ook:  Skoolbus in ongeluk, leerders na hospitaal geneem

Aan die einde van dié leerders se gr. 12-jaar word elkeen se liggie weer verdoof wanneer hulle die grootmenswêreld ingestuur word.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button