Local newsNews

Kalies-atlete ding mee by die MUSSA-kampioenskap

Atlete van Laerskool Kalie de Haas gaan op 3 Maart aan die MUSSA-kampioenskap deelneem.

Atlete van Laerskool Kalie de Haas gaan op 3 Maart aan die MUSSA-kampioenskap deelneem.

Hulle het na die Gert Sibandestreek se kampioenskap, wat op 23 Februarie op Secunda aangebied is, gekwalifiseer.

Kyk ook: Kalie-karnallies baljaar tydens waterspeletjies

Uitslae by die streekkampioenskap:

• Bonisiwe Sibanyoni – derde plek – 80m
• Elishama Mtshali – derde plek – 70m Hekkies
• Bandile Thanjekayo – vierde plek – 75m Hekkies
• Reghardt Burger – vierde plek – Spiesgooi
• Marice Strydom – eerste plek – Spiesgooi
• Jaco Booysen – eerste plek – Hoogspring
• Danell van Wyk – eerste plek – Hoogspring (Rekord verbeter)
• Sumé Strydom – vierde plek – Spiesgooi

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button