
Verbruikerstudieleerders neem vandag deel aan die vyfde jaarlikse Oosie-sjefkompetisie op Secunda.
Hulle neem in pare deel. Elke span moet ‘n voorgereg, ‘n hoofgereg en ‘n nagereg voorberei wat dan voorgesit moet word op ‘n tafel wat hulle opgemaak het om Hoërskool Oosterland se 30ste verjaardag te vier.
Hier vertel van die deelnemers wat hulle beplan om te maak uit die bestanddele wat hulle in ‘n verrassingspak ontvang het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



