Local newsNews

AfriForum rig vir Kalies-leerlinge op Standerton ’n bushuisie op

“Hulle skroom nooit om te help as hulp gevra word nie,” het sy gesê.

Standerton Afriforum het op 15 Maart ’n bushuisie aan Kalies oorhandig.

Volgens me. Theresa Botma, waarnemende hoof van Laerskool Kalie de Haas, is hulle dankbaar vir die gebaar.

“Hulle skroom nooit om te help as hulp gevra word nie,” het sy gesê.

Lees ook:  Begraafplaas op Standerton skoongemaak vir vermoorde boer se begrafnis

Mnr. Jaco Taljaard, voorsitter van die Standerton AfriForumtak, het gesê dit is vir die veiligheid van die kinders wat op hulle vervoer wag.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button