Local newsNews
Brandbeskermingsvereniging bespreek erns van brande
Mnr. Louis Kotze, ondervoorsitter van die Brandbeskermingsvereniging, het verduidelik hoe belangrik dit is dat elke vuur aangemeld moet word.
Altesaam 49 brande is verlede jaar in die Lekwa-distrik by die Brandbeskermingsvereniging aangemeld, wat slegs ’n geraamde 40% van alle brande is.
Mnr. Louis Kotze, ondervoorsitter van die Brandbeskermingsvereniging, het verduidelik hoe belangrik dit is dat elke vuur aangemeld moet word.
Lees ook: Mans doen ernstige brandwonde op tydens vuur op Vrede-pad
Dit is nie slegs vir befondsing nie, maar ook om die sogenaamde ‘hotspots’ uit te wys waar vure gedurig ontstaan.
Punte van veiligheid op plase is ook op dié vergadering bespreek.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!