Local newsNews
Tuinmaak is ’n liefde en ’n passie vir nuwe Tuinbouklub-voorsitter
Sy het baie opgewonde vertel van die voorbereiding van haar groentetuin.
Me. Hanlie Coetser is onlangs as die voorsitter van die Standerton Tuinbouklub verkies.
Na 25 jaar op Richardsbaai, een jaar op Langebaan en een jaar op Brackenfell, het die Coetser-egpaar na Standerton in November verlede jaar verhuis.
Soos die geluk dit wou, het die huis wat hulle gekoop het, ’n kwekery ook gehad en Hanlie kon heerlik in die grond begin krap.
Dat sy boonop ’n onderneming losgeslaan het, het haar deelgemaak van die Tuinbouklub en sy is dadelik ingeburger.
Sy het baie opgewonde vertel van die voorbereiding van haar groentetuin.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



