NewsSchools

JJ-netbalspelers verbeter hulle tegnieke

JJ-netbalspelers in die 0/9- tot 0/13-ouderdomsgroep het ook die twee-dag-kursus bygewoon.

Netbalafrigters van Laerskool JJ van der Merwe het op 7 en 8 Maart ’n netbalkliniek bygewoon.

Die voormalige NWU-netbalafrigter op die Potchefstroom-kampus, me. Dorette Badenhorst, het die kliniek aangebied.

Lees ook: Laerskool JJ van der Merwe atlete verower 107 medaljes in vriendskaplike atletiekbyeenkoms

Nuwe verdedigings- asook aanvaltegnieke is aan die leerders gedemonstreer en raad is aan die afrigters gegee hoe om hul spelers te verbeter.

JJ-netbalspelers in die 0/9- tot 0/13-ouderdomsgroep het ook die twee-dag-kursus bygewoon.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button