Local newsMunicipalNews

[VIDEO] Wesselstraat oorstroom

Wesselstraat byna ontoeganglik vir motoriste met kleiner voertuie

Vragmotors dink twee keer om die pad aan te durf terwyl sommiges ‘n ompad deur ‘n veld langs die straat begin het.

Op 16 Feb vanjaar is daar berig dat volgens die Msukaligwa Munisipaliteit se woordvoerder, mnr. Mandla Zwane, hulle met die hulp van Gert Sibande Distrikmunisipaliteit (GSDM) en die Department van Openbare Werke, slaggate verlede jaar opgevul met Ferricrete gruis.

“Dit is slegs ‘n tydelike oplossing en finansiële bystand is vanaf die GSDM en provinsiale regering ontvang.”

Lees ook: Geen dienslewering sigbaar op Ermelo se paaie

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button