Local newsNews

Gedenksteen op Standerton geskuif na die begraafplaas

Die gedenksteen van Magrietha Swart, wat agt van haar kinders in 18 dae aan die dood afgestaan het tydens die Anglo-Boereoorlog, is op 10 April na die konsentrasiekampbegraafplaas geskuif.

Die gedenksteen van Magrietha Swart, wat agt van haar kinders in 18 dae aan die dood afgestaan het tydens die Anglo-Boereoorlog, is op 10 April na die konsentrasiekampbegraafplaas geskuif.

Haar kleinseun, mnr. Johan Swart, was by tydens die verrigtinge en het almal emosioneel bedank wat bygedra en gehelp het met die skuif.

Lees ook:  AfriForum takes part in national patrol

“Ek is dankbaar oor wat gebeur het, mense is nie bewus van die opofferings wat vir die Boerevolk hier gemaak is nie,” het mnr. Swart gesê.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button