Local newsNews

79-jarige bestuurder beland tussen vragmotor se wiele

Me. Boshoff het die feit dat sy ongeskonde kon wegstap, slegs aan die genade van die Here toegeskryf.

’n Voertuig het op 10 April by die verkeerslig in dr. Nelson Mandelarylaan in Meyerville op Standerton tussen die wiele van ’n vragmotor beland en die bestuurder kon self uitklim.

Die motoris, me. Johanna Boshoff (79), het blykbaar nie besef dat die vragmotor links wou draai nie en  is na die ongeluk na haar huisdokter geneem waar sy vir skok behandel is.

Lees ook:  Woman crashes car into palisade fence in Meyerville

Volgens ooggetuies het hulle geskree toe besef is wat aangaan en die vragmotorbestuurder het tot stilstand gekom.

Me. Boshoff het die feit dat sy ongeskonde kon wegstap, slegs aan die genade van die Here toegeskryf.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button