NewsSchools

Leanie dans ligvoets tot in SA’s

Sy was ook lid van die groot Lyrical-dansgroep en groot ballet-dansgroepe wat elk ’n goue medalje verwerf het en die klein ballet-dansgroep en groot ope-dansgroep (Jazz Poms) wat elk ‘n silwer medalje verwerf het.

Lianie Janse van Rensburg, ’n gr. 10-leerder van EHS, het vanaf 31 Maart tot 7 April deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap vir Uitvoerende Kunste ( SACOPA) in Rustenburg en is gekies vir die Suid-Afrikaanse span wat vanaf 2 tot 16 Julie aan die Wêreldkampioenskap in Los Angeles gaan deelneem.

Sy was ook lid van die groot Lyrical-dansgroep en groot ballet-dansgroepe wat elk ’n goue medalje verwerf het en die klein ballet-dansgroep en groot ope-dansgroep (Jazz Poms) wat elk ‘n silwer medalje verwerf het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button