Local newsNews
Standerton Akademie se netbalspelers in Oos-Transvaalspan opgeneem
Die proewe het onlangs by die Gromar Privaatskool op Groblersdal plaasgevind.
Die Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys (BCVO) skool, Standerton Akademie, se netbalspelers is in die Oos-Transvaal A- en B-span opgeneem.
Die proewe het onlangs by die Gromar Privaatskool op Groblersdal plaasgevind.
Lees ook: Manke en Dhladhla seëvier by beterbal

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



