
SECUNDA – Carl-Hugo Kleynhans en Elri Putter is op Maandag, 23 April, as Mnr. En Mej. Kruinpark 2018 gekroon. Die geleentheid is in die Graceland Arena aangebied.
Die ander wenners is Johandré van Rooyen en Liané Watermeyer as Mnr. En Mej. Persoonlikheid, Jason Simich en Chereas Ferreira as Mnr. en Mej. Fotogenies, Morné du Plessis en Anzel Niewenhuis as tweede Prins en Prinses en Henrico Strecker en Tlotlo Mongale as die eerste Prins en Prinses.
Kyk ook: [GALERY] Carl-Hugo Kleynhans en Elri Putter is as Mnr. en Mej. Kruinpark 2018 gekroon
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



