Local newsNews

LCUC reeds meer as 50 000 sakke vuilgoed op Standerton opgetel

Dié getal sluit nie tuinvullis en bome, wat die LCUC ook verwyder, in nie.

Die Lekwa Clean Up Crew (LCUC) wat doenig op Standerton is, het reeds vanaf 2016 tot vanjaar 51 425 sakke vullis opgetel.

Die rommel word in die dorpsgebied verwyder.

Lees ook:  The General Manager assured everyone that NDC will continue to make a positive change within the Standerton community.

Dié getal sluit nie tuinvullis en bome, wat die LCUC ook verwyder, in nie.

Lees die volledige artikel in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button