Local newsNews

Polisievoertuig in botsing betrokke in Kroghstraat op Standerton

Volgens kapt. Fanie Nhlabathi, woordvoerder van die Standerton Polisie, was die Kia onderweg na die dorp van die R23 se kant af toe die polisievoertuig se bestuurder vanuit Colignystraat oor die straat wou ry.

’n Polisievoertuig en ’n Kia was in ’n botsing op 26 April in Kroghstraat op Standerton, maar niemand is in die voorval beseer nie.

Volgens kapt. Fanie Nhlabathi, woordvoerder van die Standerton Polisie, was die Kia onderweg na die dorp van die R23 se kant af toe die polisievoertuig se bestuurder vanuit Colignystraat oor die straat wou ry.

Die ongeluk het daarna plaasgevind.

Lees ook:  Jarelange Standertonner sterf in ongeluk op Thuthukani-pad

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button