Local newsNews

Vroue geniet blommeklub-vergadering

Belangstellendes is welkom om volgende vergadering in Mei by te woon.

SECUNDA – Lede van die Teksa Blommeklub het Donderdag, 19 April byeengekom waartydens me. Magda Schwab gewys het hoe om vlasblare te vleg om in rangskikkings te gebruik.

Die lede kon tydens die byeenkoms self die blare vleg om te sien hoe dit gedoen word.

Lees ook: Lede van Teksa Blommeklub presteer by blommeskou in eMalahleni

Dié klub se volgende vergadering is op Donderdag, 17 Mei om 9vm vir 9.30vm by Die Ark by die N.G. Goedehoop/Oosgemeente.

Vir meer inligting, skakel me. Schwab by 083 611 0684.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button