Local newsNews
Ligte is aan in die Holmdene-distrik na boere en werkers protes aanteken
Na ’n protesaksie op 2 Mei waar dooie hoenders by Lekwa gestrooi is en die MM met die mense vergader het, is die elektrisiteitstoevoer aangeskakel.
Na ’n protesaksie van boere en werkers op 2 Mei waar dooie hoenders by die tegniese afdeling van die Lekwa Munisipaliteit gestrooi is, is die elektrisiteitstoevoer op 3 Mei aangeskakel.
Die Munisipale Bestuurder, me. Gugulethu Mhlongo-Ntsangase, het met die Holmdene-gemeenskap vergader.
Die laaste inwoners het omstreeks 9nm laat weet hulle elektrisiteit is aan.
Lees ook: GALERY: Holmdene-boere en werkers die “hoenders” in oor kragonderbrekings
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



