Local newsNews

VLU Vaalrivier praat oor Kalahari-truffels en uile

Me. Helen Ellis het oor die noodsaaklikheid van bewaring van uile gepraat.

Die Vroue Landbou-unie (VLU) het op 8 Mei vergader en oor Kalahari-truffels en uile gesels.

Me. Helen Ellis het aan die vroue die noodsaaklikheid van bewaring van dié voël gepraat.

Lees ook:  Hengelaars trek 326 visse uit Grootdraaidam uit

Me. Gerda Büter was onlangs in die Kahalari en het Kalahari-truffels, oftewel Nagabas, teruggebring.

Sy het dit voorgesit aan die vroue wat die vergadering bygewoon het.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button