Local newsNews

LCUC herstel slaggate in Paarlstraat na inwoners donasies gee

Volgens mnr. Jandré Kasselman, het inwoners in dié omgewing geld ingesamel vir die aankoop van die teer.

Die Lekwa Clean Up Crew (LCUC) het op 5 Mei ’n gedeelte van Paarlstraat se slaggate begin herstel.

Volgens mnr. Jandré Kasselman, het inwoners in dié omgewing geld ingesamel vir die aankoop van die teer.

“Dit help baie as die inwoners saamstaan,” het mnr. Kasselman gesê.

Lees ook: Operation Coronation yields success for Sakhile Police

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button