NewsSchools

Erries haal provinsiale spanne

Spelers van EHS se netbal- en dogtershokkiespanne het onlangs aan verskeie rondes van die Mpumalanga-proewe deelgeneem.

Spelers van EHS se netbal- en dogtershokkiespanne het onlangs aan verskeie rondes van die Mpumalanga-proewe deelgeneem.

Die netalspelers wat die provinsiale span gehaal het, is U-Lene Nortjie (0/14), Amy Greyling (0/16A) en Tegan Panos (0/18B).

Die hokkiespelers wat vir die provinsiale span gekies is, is Carla Ferreira, Deidre van der Meyden, Sinethemba Nkosi, Danel Olivier en Kayla van der Meyden (0/14A), Chloë van Wyngaardt en Caylin Loock (0/14B), Lana Herholdt (o/14B), Lydia Landman, Simoné Ferreira, Nicole van der Merwe en Dané du Plessis (0/18A) en Ansu Klopper, Nicole Venter en Ruané Huber (0/18B).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button